My liefde vir jou:
steentjies in ‘n mosaïek
wat sonlig weerkaats