Dis alles pure bluf,
kwas die kunstenaar kwistig voort:
Paolo se vanishing points
en die staggering secrets they hold
vra jouself af of earth continues…
wonder what lies beyond?
fokus op een punt tussen die lyne
pasop vir die leading stag
as jy die blik met verf omtrek