Krap-krap met ‘n hekelpen
in ‘n knopeblik rond
opsoek na final touches vir
garments sysag en bont

groen, oranje en aardse blou
khaki, wit en sjokoladebruin
selfs silwer, koper en goud
elke knoop ‘n reis oor ‘n duin

die knope vertel van geheime
uit gister se onthou
styf weggebêre in die kreukels
wat een vir een ontvou

eindelik donkerrooi knope
pare van agt in twee rye gemerk
om heel laaste aan taylor
made garments te werk