Dis hy wat styg en blitsig beur,            8
die hemelruim in flarde skeur,            8
met vleuelspan en kragmotoor           7
so koerssekuur deur afstand boor.   8

Totale aantal letttergrepe: 31