Boeke is die venster waardeur die siel kyk:
‘n pragtige tuin met vrugteboorde ryp.

Boeke is die raadgewer, die wêreld van wysheid,
in hierdie ander wêreld vervaag realiteit.

Boeke is goeie voedsel vir die gees. Wees sag
en barmhartig wanneer jy jou woorde uitdeel.

Die woord is oneindig magtiger as die swaard.
Wees versigtig, want woorde maak die lewenslas

lig
of
swaar.