Staan stil!

Ek wil om
jou loop
en om
dag en nag
jaar in en uit
om jou wentel
om jou pendel.

Staan stil, staan stil!

Dis stil.
net ek in die nag
net ek in die dag
jaar in
jaar uit
wat om en om
jou wandel,
pendel,
wankel.

Kantel.

(Sonnewende – Afrikaanse vir Equinox:
either of the two annual crossings of the equator by the Sun, once in each direction, when the length of day and night are approximately equal everywhere on Earth. The equinoxes occur around 21 March and 23 September).