Buig saam met die sonneblomme –
die hoofstuk van ons menswees
is nog nie gereed
om gelees te word nie.