Ek mis my heuningvoëltjie
pik-pik suikerbek
verdrink in heuningholte