Wie is hierdie vrou

wat sagkens met haar prisma

deur ons sirkels sny?

No Post Image for Haikoe Emily Hobhouse

Haikoe Emily Hobhouse

Wie is hierdie vrou wat sagkens met haar prisma deur ons sirkels sny?
Comments: 0Rating:
No Post Image for Elsa se gebed

Elsa se gebed

Meester, ek staan hier op die hoogste pieke van die berge
Comments: 0Rating:
No Post Image for Die Stryd van Woorde

Die Stryd van Woorde

sonder om te klop of amptelik oorlog te verklaar wil ek die bunker van jou hart oopruk instorm en range en ordes by skietgate uitsmyt sodat die stryd op gelyke voet kan begin
Comments: 0Rating:
No Post Image for Fetusposisie

Fetusposisie

As ek myself maar net weer kon opkrul in my eie hitte
Comments: 1Rating:
No Post Image for Digkunskompetisies eerder ‘n waagkuns

Digkunskompetisies eerder ‘n waagkuns

Artikel vir die aanbieders van digkompetisies
Comments: 2Rating:

Anne Frank van Het Achterhuis

Die ergste skrik is oor. Ek het nooit kon droom dat ek so sterk is nie
Comments: 0Rating:

Die Jonasboom (Jona 4:1-11)

Terwyl ontstemdes oor ‘n hoenderboer, genaamd Jan Klaas, se verpulpte kuikens rumoer
Comments: 0Rating:

Holly (Girl of the Playboy Mansions)

in die duurte van beierende klokke het jy jou korset stuk vir stuk uitgeryg die rondings van jou versugtinge in en oor […]
Comments: 0Rating:

haikoe xi

femme fatale nege lewens oor te dig Joan-kat in kwadraat
Comments: 0Rating:

Café Barcelona

Vanaand met polsstempel en al sit ons in Café Barcelona luisterend na ou vriende se gig
Comments: 0Rating:

Elizabeth Hurley (a parade of transformations)

Jy is en bly die volmaakte vrou in of uit “That Dress”
Comments: 0Rating:

Brief van die Brigadier se Dogter

Kolonel, bon vivant van ons tyd, Jy weet natuurlik dat, as oorlog ooit uitbreek in hierdie fokken land,
Comments: 0Rating:

Boekmerk (vir Breyten Breytenbach)

ek lees Johan Myburg en ek sidder, want dit voel asof dit mý hand is wat die pen vashou
Comments: 1Rating:
No Post Image for ‘n Rooskleurige brief (aan B.S.H. van Verdriet)

‘n Rooskleurige brief (aan B.S.H. van Verdriet)

As jy volmaak is, kom na my in jou volmaaktheid,
Comments: 1Rating:
No Post Image for Middeleeuse Modusse vir ‘n Stadskind

Middeleeuse Modusse vir ‘n Stadskind

I Dories (mineur) ? d eˆf g a bˆc s jy is dood voordat jou man eendag vir jou ‘n minnelied kon sing
Comments: 1Rating:

Waterkloof Vier

Die wind waai kleurlose reëndruppels by c-maks verby vermeng blende met die soutsmaak op my lippe onkiese energie wit en swart pionne […]
Comments: 0Rating:

Ursula se droom

Ek stap verby gister se angste probeer jou wakker maak uit jou gotiese drome staan nie stil nie, Ursula, op jou pelgrimsreis […]
Comments: 0Rating:

Tuin van verlange

Soggens, as ek vroeg opstaan om ‘n vuurtjie aan te slaan, wonder ek wanneer jy eendag stomende koffies saam my sal drink […]
Comments: 0Rating:

Tafelberg

Rusteloos, onder die kiel van die Drommedaris sypel bleekskuim uit die trankiele see, ‘n suggererende seesloerie vol stimulus, oorhoekslekkend oor die stom […]
Comments: 0Rating:
No Post Image for Maannet

Maannet

Ek lees in die klas jou gedigte in vaste vorm van vier strofes elk en ek noem die eerste kyk in jou […]
Comments: 0Rating:
No Post Image for Sonnet

Sonnet

Ek skryf vir jou ‘n gedig in vaste vorm van vier strofes elk en ek noem die eerste vier reëls ‘n kwatryn […]
Comments: 0Rating:

Sonneblomme

Buig saam met die sonneblomme – die hoofstuk van ons menswees is nog nie gereed om gelees te word nie.
Comments: 1Rating:

Rooivalke

Berg-op deur koel klowe na Ou Bobbejaansgrot, uitskud die vere vir ‘n harde, koue nag, vroegoggend-soektog na ‘n ou sandsteengraf met sierskrif-inskripsie […]
Comments: 0Rating:

Parthenon

Haat drup soos donker molasse wanneer die skugter maagd, nou verneder en onteer deur ‘n turkse kryger, haarself in wanhoop in wit […]
Comments: 0Rating:

Obelisk

‘n Simboliese sieraad troon grotesk omhoog, smelt vergete horisonne in sierlike boog simptome van gister se oorlog en more se gewete en […]
Comments: 0Rating:

Nagedagtenis

Jy en my siekte het my menswees reduseer tot ‘n enkel vertrek
Comments: 0Rating:

My Taal Kwook

Behoede my van stagnasie in my taal behoede my van net terugsit en niks betaal ‘k wil sáám met die gety nuwe […]
Comments: 0Rating:

Mona Lisa

‘n Nuwe Renaissance het begin: volrond, enigmaties, liries, soos die stil glimlag om die Mona Lisa se mond. Kom ons bou ‘n […]
Comments: 0Rating:

Mishandeling

Soms was jy ‘n skoon bladsy, meesal net leë papier – maar ek sê tog dankie vir die jammer in jou oë […]
Comments: 0Rating:

Misdaad

Spelend in onskuld jaag sy skoenlappers rond dan, skielik is hy daar die gestalte in hemp vrolik bont winkend roep hy gesels-gesels […]
Comments: 0Rating:

Lesotho

Deur Caledon se grenspos verby Leriba se gemors ry ‘n ou man op sy donkie onrustig in sy tog hoog uit die […]
Comments: 0Rating:

Kringdans

Reënstokke swalk ritmies uur na lange uur eentonige voeteval stuif stofdeeltjies om die vuur donker oë lonker en lag daag al die […]
Comments: 0Rating:

Kreeftegang

O, my broer, o, my suster, merk die kreeftegang: vervalle ou geboue, tolhek potholes-paaie, alfabetiese vervolging van bekende Afrikane o, my broer, […]
Comments: 0Rating:

Kerse

My kerse brand in kleure van pastel Yin-Yang roosmaryn in warnet lentelabirent my kerse brand in silwer kristal ‘n twaalfhoek somersigeunerbal my […]
Comments: 0Rating:

Immortelle

Met sonsondergang word gedroogte sewejaartjies in my aorta geplaas papieragtig, spesiaal gedroog om hul kleur te behou, ek verlang na die dae […]
Comments: 0Rating:

Ikoon

Eendag, lank lank gelede, het ‘n heuningwyser jou siel, een donderstorm, hoog bokant die stratocumulus in stukke opgetel “en ek, ek is […]
Comments: 0Rating:

Helter Skelter

Jakobyne verwerp deur eie bloed word in ‘n sokpyp ingetrek ‘n dekade se weggooikudde sorgsaam met ‘n kruis gemerk en die stiefdogters […]
Comments: 0Rating:

Haikoe spieël v

Ons is maar ‘n handjievol wat met woorde speel klankbord van ons moedertaal
Comments: 0Rating:

Haikoe duo iv

Ek mis my heuningvoëltjie pik-pik suikerbek verdrink in heuningholte
Comments: 0Rating:

Haikoe iii

Granaattregter dof rondom ou Jerusalem is bome geplant
Comments: 0Rating:

Haikoe ii

My liefde vir jou: steentjies in ‘n mosaïek wat sonlig weerkaats
Comments: 0Rating:

Haikoe i

Appel en ‘n ei rugby het die prys betaal vir ons sonskyn land
Comments: 0Rating:

Fokus

Dis alles pure bluf, kwas die kunstenaar kwistig voort: Paolo se vanishing points en die staggering secrets they hold vra jouself af […]
Comments: 0Rating:

Erba verde

Stom staar ek na flentertjies wolke wat in sagte fineer oor sanderige duine hang dromend oor ver plekke waar gister nog asemhaal […]
Comments: 0Rating:

Elsa se gebed

Meester, ek staan hier op die hoogste pieke van die berge wat deur U hande gevorm is en die winde wat U […]
Comments: 0Rating:

Eendag

Ek kyk terug oor tagtig somers en wonder of wat-ek-wou en snags so van gedroom het op my Parker-lys voltooi is: glasie […]
Comments: 0Rating:

Die weegskaal

Terwyl ons broei oor goed en kwaad, fraksies opweeg en balans probeer vind word gewigte geplaas: koud en gevoelloos tydloos en patroonloos, […]
Comments: 0Rating:

Die skrywer

Ek het skielik op ‘n dag tot diep in jou siel geklim jou woorde op elke bladsy vanuit joú oë begin aanskou […]
Comments: 0Rating:

Die orrelis

Ek onthou nog die vaalblond van jou hare toe jy as musiekstudent in Parys se strate rondgedwaal het ek sien nog jou […]
Comments: 0Rating:

Die kunsgalery

Stil draal ek langsaam… in die swaar avondlug die cosy reuk van port en wyn saamgerol in my Kubaanse sigaar bekende vreemdelinge […]
Comments: 0Rating:

Die kokerboom

Dwars lê ek en droom hoog bokant die kokerboom, sê my, Liekie Fouché, wát bring hierdie vaart my mee? dor woestynsand… ‘n […]
Comments: 0Rating:

Die knopeblik

Krap-krap met ‘n hekelpen in ‘n knopeblik rond opsoek na final touches vir garments sysag en bont groen, oranje en aardse blou […]
Comments: 0Rating:

Die ete

Smullend aan roebab-en-mieliepap gemak-smak die vreemdeling sy vlesige blink lippe sluk mondevol brandy uit ‘n bodemlose bottel vee sy mond argeloos af […]
Comments: 0Rating:

Depressie

Jou mondhoeke is styf gespan in hoë vioolsnaarfrekwensie as jy jou romp skaamteloos tot hoog bokant jou knieë optel jou oë praat […]
Comments: 0Rating:

Boeremag duo

Ek lê hier in die son op my verjaarsdag, my lief, en droom van jou die boeie vergete, die vernedering… die seer, […]
Comments: 0Rating:

Perspektief

Moenie skaam wees nie, my lief, dat vreemdes ons armoede in jou foto’s raaksien nie Laat hulle klets oor die guurheid van […]
Comments: 0Rating: