basterkameeldoring,
incognito
tas jy na my
emosieketting,

soekend na
die swakste skakel

vreugde en huppel
in my stap,
‘n lied in my wese
asem jy verby

maar

smart, woede, vrees
trek jy nader,
haak jy vas

sou geen Liefde
my van veraf volg

en verdraai, verwring
omsirkel my tot
ewig gevangeskap

No Post Image for najaarsliefde

najaarsliefde

op ‘n pragmooi midddag voor die najaarsononder vaar ‘n skip ver oor die einder,
Comments: 1Rating:
No Post Image for Lewenskanker

Lewenskanker

deur die velde en woude wandel ons hand aan hand
Comments: 1Rating:
No Post Image for . . . iewers langs die lewensspoor

. . . iewers langs die lewensspoor

Hy klonkie iewers langs die spoor, sy siel deur roet en stof versmoor. Gister klop en roep, stilswyend treur, aan sy hart se roesbruin agterdeur.
Comments: 1Rating:
No Post Image for My Geestelike Wedren

My Geestelike Wedren

elke more staan ek op en kniel om dankie te kan sê saans geniet ek Sy genade weet Hy wil my by Hom hê
Comments: 1Rating:
No Post Image for ‘n ewig oomblik

‘n ewig oomblik

jy ruik Katjiepiering en Jasmyn kyk waar die son weer helder skyn
Comments: 1Rating: