‘n Sonnet
Uit hierdie ligte en wye herfstyd straal
‘n nuwe, namelose vreugde in my
dat ek verwilderd deur ‘n wereld dwaal
waar dinge daagliks hul vervulling kry;
die vleie staan weer soggens vol en wit
van waterblomme; en skemerings wit soos graan,
wat die rykheid en veel somerlug besit,
kom oor die geel boorde en stoppellande aan.
Waarom is die smart wat nou weer stilweg skryn,
en hierdie preweling van nuwe woorde,
die gemis? Is alle wording pyn,
en alle bid die tas van ons verstoorde
hart na nuwe name vir die leed
van die wondre uitbloei wat hy in hom weet?
Jy is die Sleeping Beauty teen die kus
Vergifnis met een traan Met ‘n blik van jou siel wat deur ‘n venster na myne kyk is daar ewe skielik hierdie […]
Wie is hierdie vrou
wat sagkens met haar prisma
deur ons sirkels sny?
Wie is hierdie vrou
wat sagkens met haar prisma
deur ons sirkels sny?
Meester, ek staan hier op die
hoogste pieke van die berge
Version 1/2012
sonder om te klop of amptelik oorlog te verklaar
wil ek die bunker van jou hart oopruk
instorm en range en ordes by skietgate uitsmyt
sodat die stryd op gelyke voet kan begin
Swewend op golwe van die lug,
kom weer vandag herinneringe in wilde vlug!
Laat sy gedagtes gaan in ver en wye draaie,
op byna onbegaanbaar toegegroeide paaie.
As ek myself
maar net weer kon opkrul
in my eie hitte
Artikel vir die aanbieders van digkompetisies
wild is die vensters
na die ewige wag
nóg dag nóg nag
Behaaglik krul sewe jaartjies
parmantig oor benerige skouertjies
Ek gee jou weer
my hart
Die ergste skrik is oor.
Ek het nooit kon droom
dat ek so sterk is nie
Terwyl ontstemdes
oor ‘n hoenderboer,
genaamd Jan Klaas,
se verpulpte kuikens rumoer
in die duurte van beierende klokke het jy jou korset stuk vir stuk uitgeryg die rondings van jou versugtinge in en oor […]
femme fatale
nege lewens oor te dig
Joan-kat in kwadraat
Vanaand
met polsstempel en al
sit ons in Café Barcelona
luisterend na ou vriende se gig
Jy is en bly die volmaakte vrou
in of uit “That Dress”
Tanka
Kolonel, bon vivant van ons tyd,
Jy weet natuurlik dat,
as oorlog ooit uitbreek
in hierdie fokken land,
basterkameeldoring,
incognito
tas jy na my
emosieketting,
op ‘n pragmooi midddag
voor die najaarsononder
vaar ‘n skip ver oor die einder,
deur die velde en woude
wandel ons
hand aan hand
In ‘n
onbesonne
oomblik
van jonk wees,
Met al die
dansende
uitbundigheid
om my,
Waar is die slaap,
die wondersoete ding
waarvan almal praat
en digters liries oor raak,
Liefde is in jou
as die lyding van jou medemens
vir jou pynlik is,
Jy is nie gemaak vir besighede,
die vinnige produksielyne,
die bankrekeninge en die
besige winkelsentrums nie.
Jy is gemaak
om net mens te wees.
Jy is geskape
na Sy hand.
Die vreugde om te lag en te sing:
in liefde te lewe –
saam met almal om jou.
Hoe bemin ek jou,
meer as wat ek weet om te doen
en hoe gee ek liefde meer onvoorwaardelik
as wat ek by jou kry?
In haar voorstede bly mense in vestings,
agter staal palissades
met diefwering en veiligheidshekke
en amper almal het honde
wat erwe patrolleer.
Boeke is die venster waardeur die siel kyk:
‘n pragtige tuin met vrugteboorde ryp.
Welkom
Goeienaand
Hallo
Baie dankie
Virtuele digbundel Oorskuins
Sal Moederhen se hart verstaan?
As sy die grond ooptrap
Daar onder in die laan
ek lees Johan Myburg en
ek sidder, want dit voel asof
dit mý hand is wat die pen vashou
As jy volmaak is,
kom na my in jou volmaaktheid,
My oë vloei oor die
woorde van jou lyf.
Refrein oor die rondings wat piek
in die sagte vallei
van verlore raak.
Staan stil!
Ek wil om
jou loop
sit dit in jou mond,
en hou dit daar
Sal ek met potlood
kan skakeer
presies die diepte
van jou kleur
Hy klonkie iewers langs die spoor,
sy siel deur roet en stof versmoor.
Gister klop en roep, stilswyend treur,
aan sy hart se roesbruin agterdeur.
elke more staan ek op en
kniel om dankie te kan sê
saans geniet ek Sy genade
weet Hy wil my by Hom hê
jy ruik Katjiepiering
en Jasmyn
kyk waar die son weer
helder skyn
I Dories (mineur) ?
d eˆf g a bˆc s
jy is dood
voordat jou man eendag
vir jou ‘n minnelied kon sing
Ek is die vrees wat soggens saam jou opstaan, jou agtervolg – in jou hart tamboer en elke sekonde naderkruip… Saam met […]
spieëlgladde stiltes groei groen geel en spikkelvaal om elke gras en blaartjie vou die vrede en versink ‘n eerste sondag sonder sonde […]
My woorde
is stiknag donker,
en my hart
s t r u i k e l
deur die duister daarvan.
Die wind waai kleurlose reëndruppels by c-maks verby vermeng blende met die soutsmaak op my lippe onkiese energie wit en swart pionne […]
Ek stap verby gister se angste probeer jou wakker maak uit jou gotiese drome staan nie stil nie, Ursula, op jou pelgrimsreis […]
Soggens, as ek vroeg opstaan om ‘n vuurtjie aan te slaan, wonder ek wanneer jy eendag stomende koffies saam my sal drink […]
Rusteloos, onder die kiel van die Drommedaris sypel bleekskuim uit die trankiele see, ‘n suggererende seesloerie vol stimulus, oorhoekslekkend oor die stom […]
Ek lees in die klas jou gedigte in vaste vorm van vier strofes elk en ek noem die eerste kyk in jou […]
Ek skryf vir jou ‘n gedig in vaste vorm van vier strofes elk en ek noem die eerste vier reëls ‘n kwatryn […]
Buig saam met die sonneblomme – die hoofstuk van ons menswees is nog nie gereed om gelees te word nie.
Berg-op deur koel klowe na Ou Bobbejaansgrot, uitskud die vere vir ‘n harde, koue nag, vroegoggend-soektog na ‘n ou sandsteengraf met sierskrif-inskripsie […]
Haat drup soos donker molasse wanneer die skugter maagd, nou verneder en onteer deur ‘n turkse kryger, haarself in wanhoop in wit […]
‘n Simboliese sieraad troon grotesk omhoog, smelt vergete horisonne in sierlike boog simptome van gister se oorlog en more se gewete en […]
Jy en my siekte het my menswees reduseer tot ‘n enkel vertrek
Behoede my van stagnasie in my taal behoede my van net terugsit en niks betaal ‘k wil sáám met die gety nuwe […]
‘n Nuwe Renaissance het begin: volrond, enigmaties, liries, soos die stil glimlag om die Mona Lisa se mond. Kom ons bou ‘n […]
Soms was jy ‘n skoon bladsy, meesal net leë papier – maar ek sê tog dankie vir die jammer in jou oë […]
Spelend in onskuld jaag sy skoenlappers rond dan, skielik is hy daar die gestalte in hemp vrolik bont winkend roep hy gesels-gesels […]
Deur Caledon se grenspos verby Leriba se gemors ry ‘n ou man op sy donkie onrustig in sy tog hoog uit die […]
Reënstokke swalk ritmies uur na lange uur eentonige voeteval stuif stofdeeltjies om die vuur donker oë lonker en lag daag al die […]
O, my broer, o, my suster, merk die kreeftegang: vervalle ou geboue, tolhek potholes-paaie, alfabetiese vervolging van bekende Afrikane o, my broer, […]
My kerse brand in kleure van pastel Yin-Yang roosmaryn in warnet lentelabirent my kerse brand in silwer kristal ‘n twaalfhoek somersigeunerbal my […]
Met sonsondergang word gedroogte sewejaartjies in my aorta geplaas papieragtig, spesiaal gedroog om hul kleur te behou, ek verlang na die dae […]
Eendag, lank lank gelede, het ‘n heuningwyser jou siel, een donderstorm, hoog bokant die stratocumulus in stukke opgetel “en ek, ek is […]
Jakobyne verwerp deur eie bloed word in ‘n sokpyp ingetrek ‘n dekade se weggooikudde sorgsaam met ‘n kruis gemerk en die stiefdogters […]
Ons is maar ‘n handjievol wat met woorde speel klankbord van ons moedertaal
Ek mis my heuningvoëltjie pik-pik suikerbek verdrink in heuningholte
Granaattregter dof rondom ou Jerusalem is bome geplant
My liefde vir jou: steentjies in ‘n mosaïek wat sonlig weerkaats
Appel en ‘n ei rugby het die prys betaal vir ons sonskyn land
Dis alles pure bluf, kwas die kunstenaar kwistig voort: Paolo se vanishing points en die staggering secrets they hold vra jouself af […]
Stom staar ek na flentertjies wolke wat in sagte fineer oor sanderige duine hang dromend oor ver plekke waar gister nog asemhaal […]
Meester, ek staan hier op die hoogste pieke van die berge wat deur U hande gevorm is en die winde wat U […]
Ek kyk terug oor tagtig somers en wonder of wat-ek-wou en snags so van gedroom het op my Parker-lys voltooi is: glasie […]